01 Die Internet is 'n integrale deel van ons moderne lewe—'n sleutelkomponent in opvoeding, kommunikasie, samewerking, besigheid, vermaak en ons totale gemeenskap.
06 Die effektiwiteit van die Internet as 'n publieke hulpbron maak staat op versoenbaarheid (protokolle, dataformate, inhoud), innovasie en gedesentraliseerde deelname wêreldwyd.
09 Kommersiële betrokkenheid in die ontwikkeling van die Internet bied baie voordele; 'n balans tussen kommersiële wins en openbare voordeel is van kritieke belang.