Regsaspekte
'n Spesiale dank aan almal wat gehelp het om misbruike van Mozilla-handelsmerke te rapporteer, aan bestuursforums deelgeneem het, terugvoering oor ons lokaliserings- en regsbepalings gelewer het en jou vaardighede tot die sukses van die Mozilla-projek bygedra het.