Ons bou 'n beter Internet
Ons missie is om te verseker dat die Internet 'n globale publieke hulpbron is wat oop en toeganklik vir almal is. 'n Internet wat mense waarlik eerste stel, waar individue hulle eie ervarings kan beïnvloed en bemagtig, veilig en onafhanklik is.
By Mozilla is ons 'n wêreldwye gemeenskap van tegnoloë, denkers en bouers wat saamwerk om die Internet lewendig en toeganklik te hou, sodat mense wêreldwyd ingeligte bydraers en skeppers van die Web kan wees. Ons glo sulke samewerking van mense oor 'n oop platform is essensieel vir individuele groei en ons kollektiewe toekoms.
Lees die Mozilla-manifes vir selfs nog meer inligting oor waardes wat ons rigting gee in ons strewe na ons missie.
-
Raak betrokke
Geleenthede vir vrywilligers in 'n aantal verskillende areas
-
Geskiedenis
Waar ons vandaan kom en hoe ons hier gekom het
-
Forums
Onderwerpe sluit in ondersteuning, produkte, en tegnologieë
-
Bestuur
Ons struktuur, organisasie en breër Mozilla-gemeenskap