Neem die toekoms vir ’n toetslopie.

Word een van die eerstes om toekomstige weergawes van Firefox vir rekenaars, Android en iOS te toets.

Beta

Probeer die jongste funksionaliteit vir Android voor dit wêreldwyd vrygestel word.

Firefox Beta — Afrikaans

Firefox-privaatheid

Firefox Beta stuur outomaties terugvoer aan Mozilla. Meer inligting

Gee terugvoer en help om die laaste paar verbeteringe te maak aan werkverrigting en funksionaliteit voor vrystelling.

Nightly

Geniet die nuwe funksies vir Android terwyl hulle kraakvars is, maar op eie risiko.

Firefox Nightly — Afrikaans

Firefox-privaatheid

Firefox Nightly stuur outomaties terugvoer aan Mozilla. Meer inligting

Sien iets wat nie werk nie? Laat weet ons.