Firefox OS

Dit gee jou presies wat jy nodig het, presies wanneer jy dit wil hê.

Slim was nog nooit so maklik nie

  • Rol vir wat jy wil hê

    Sê totsiens aan meerdere tuisskerms. Alles wat jy wil hê, is hier op een netjiese, aaneenlopende rol. Wat wil jy nou meer hê?

  • Sleep tussen programme

    Kom in 'n kits uit by onlangs gebruikte programme. Sleep eenvoudig van die rand van die skerm af om deur al jou oop programme te wissel.

Programme vir alles wat jy doen

  • Blaaier
  • Kalender
  • Kamera
  • Horlosie
  • Kontakte
  • E-pos
  • FM-radio
  • Galery
  • Marketplace
  • Boodskappe
  • Musiek
  • Telefoon
  • Instellings
  • Verbruik
  • Video

Voeg meer by uit die Firefox Marketplace

Kry al die gewildste speletjies en sosialenetwerk-programme hier.

  • YouTube
  • Line
Gaan na die Marketplace

* Vooraf geïnstalleerde programme wissel volgens vervaardiger en operateur.

Aangedryf deur die Mozilla-gemeenskap

Mozilla is 'n niewinsorganisasie met 'n passievolle wêreldwye gemeenskap. Sáám kan ons méér tot stand bring, selfs met plaaslike fokus, om die web beter en toegankliker vir almal orals te kan maak.

Meer inligting oor Mozilla