Ons open 'n deur na 'n heel nuwe Internet.

Ontdek 'n paar van ons jongste innovasies — gebou met oop webtegnologieeë en ontwerp om die Internet vir altyd gesond en toeganklik te hou.

Ons maak virtuele realiteit 'n realiteit vir almal

Programmeerders, ontwerpers en kunstenaars kan met A-Frame maklik toeganklike VR-ervarings skep.

Ontdek A-Frame

Die Web kan die gang van die spel verander

Programmeerders kan speletjies tot nuwe hoogtes laat styg met kragtige webtegnologieeë — baanbrekerswerk deur Mozilla.

Speel 'n paar demonstrasies

Ons voeg vertroue by die Internet van Dinge

Deur oop innovasie bring ons vertroue en deursigtigheid na netwerke van slim toestelle.

Meer inligting

Ons bou 'n blaaier wat in voeling bly

Die volgende generasie Webontdekking is 'n blaaier wat meer intuïtief, nuttig en in voeling is met die gebruiker.

Meer inligting

Ons ontwerp 'n veiliger programmeertaal

Rust word ondersteun deur Mozilla, en laat blaaiers, stelsels en nog wat toe om vinniger en veiliger te loop.

Meer inligting

Webjoernale

Les die jongste op Mozilla se tegnologiejoernale.

  • New in Firefox 58: Developer Edition

    Hacks

    Dive into the changes coming in Firefox 58, currently available to preview in Firefox Developer Edition. Highlights include more control for CSS authors, an even better Debugger, added support for WebVR and FLAC, WebExtension API additions, and more.

    Lees verder
  • Comparing Browser Page Load Time: An Introduction to Methodology

    Hacks

    On blog.mozilla.org, we shared results of a speed comparison study to show how fast Firefox Quantum with Tracking Protection enabled is compared to other browsers. In this companion post, we share some insights into the methodology behind these page load time comparison studies and benchmarks. Our study focused on news web sites, which tend to come with an abundance of trackers, and uses the Navigation Timing API as a data source.

    Lees verder
  • A super-stable WebVR user experience thanks to Firefox Quantum

    Hacks

    The Quantum release incorporates major optimizations from Quantum Flow, an holistic effort to modernize and improve the foundations of the Firefox web engine by identifying and removing the main sources of jank without rewriting everything from scratch. Quantum Flow has had an important and noticeable effect on WebVR stability and performance, as Salva demonstrates in this article.

    Lees verder