Karteer die draadlose netwerke in die buurt.

Mozilla Stumbler is 'n oopbron skandeerder vir draadlose netwerke wat GPS-, sellulêre en draadlosenetwerk-metadata versamel vir ons liggingdatabasis wat almal saam bou.

  1. Installeer Mozilla Stumbler

    Kry dit op Google Play

    Kom meer van Mozilla-liggingdienste te wete en ontdek meer maniere om betrokke te raak.