Kyk The Joy of Coding, en bespreek dit met ander Mozilla-mense

Enigeen kan bydra tot Firefox deur foute wat mense in Bugzilla rapporteer, te soek en reg te maak. Kyk na 'n demonstrasie van 'n Firefox-ingenieur om te sien presies hoe dit werk.

  1. Sien die lokprent.

    @mike_conley werk aan regte Firefox-foute terwyl hy hardop dink.

    Sien nog video's van Joy of Coding op Air Mozilla

    Raak betrokke

    Sluit aan by die programmeergemeenskap en begin saamwerk met ander Mozilla-mense reg oor die wêreld.