Stuur 'n twiet na @StartMozilla en sien hoe jou tegniese vaardighede kan bydra

Daar is baie maniere om by Mozilla betrokke te raak en die blaaier te ondersteun. As alles reg is om die eerste fout reg te maak, twiet @StartMozilla om die perfekte eerste fout te ontdek om mee te begin.

  1. Twiet dié

    Ek steek hand op om tot Mozilla by te dra! @startmozilla, sê my, hoe ek kan aansluit om die oop web te help beskerm?

  2. Volg @startmozilla op Twitter