Probeer ons nuwe gereedskap om animasie te redigeer in Developer Tools Challenger

Hoe meer mens weet oor die web, hoe makliker word dit om dit jou eie te maak. Neem deel deur webvaardighede te toets met die nuwe gereedskap in Firefox Developer Edition.

Dev Tools benodig Firefox Developer Edition vir rekenaars. Om hierdie taak te probeer, laai eers Firefox Developer Edition af.

Firefox Developer Edition — Afrikaans

U stelsel voldoen dalk nie aan Firefox se vereistes nie, maar probeer gerus een van dié weergawes:

Firefox Developer Edition — Afrikaans

U stelsel voldoen nie aan die vereistes vir Firefox nie.

U stelsel voldoen nie aan die vereistes vir Firefox nie.

Volg gerus dié instruksies om Firefox te installeer.

Firefox-privaatheid
  1. Gaan na Dev Tools Challenger

    Besoek Dev Tools Challenger

    Raak betrokke

    Sluit aan by die webprogrammeringgroep en begin saamwerk met ander Mozilla-mense reg oor die wêreld.