spring na navigasie wissel taal

Mozilla

mozilla
  • Rekenaar
  • Selfoon
  • Byvoegings
  • Ondersteuning
  • Aangaande

Raak betrokke by Mozilla

Ons is 'n wêreldwye gemeenskap wat sáám werk om die web 'n beter plek vir almal te maak.

Wil u ons dalk help? Wonderlik! Mens hoef nie 'n C++foendie te wees nie (of selfs te weet wat dit is nie) en dit hoef nie baie tyd te neem nie.

Raak maklik betrokke, sommer een twee drie

  • Vertel vriende, familie en kollegas van Mozilla se produkte
  • Help ander mense op ons boodskapborde en steundiensforums
  • Sluit aan by die gemeenskap se bemarkingspan en help met bewusmakingsveldtogte
  • Dien omvaldata in vir die ontwikkelingspan
  • Kontak webwerwe wat nie reg werk in Mozilla-produkte nie
  • Skenk geld aan die Mozilla Stigting

Vir mense met meer tegniese vaardighede

  • Sluit aan by die gehalteversekeringspan en rapporteer foute en ander probleme wat reggestel moet word
  • Help dokumentasie vir ontwikkelaars skryf of redigeer
  • Help dokumentasie vir eindgebruikers skryf of redigeer
  • Dra by tot Firefox deur 'n byvoeging te skryf
  • Maak 'n fout reg of dien kode by die projek in

MozillaPrivaatheidbeleid  |  Regskennisgewings  |  Raporteer handelsmerkmisbruik

Behalwe waar anders aangedui, is inhoud op dié werf gelisensieer ingevolge die
Creative Commons-Erkenning-Insgelyks Deel-lisensie 3.0 of enige latere weergawe.

  • Kry maandeliks nuus

    »
  •  

    Ons sal slegs Mozilla-verwante inligting stuur.

  • Dankie vir u inskrywing!

    Ons sien daarna uit om binnekort wenke te deel oor hoe om die meeste uit Firefox te kry, asook opwindende nuus oor Mozilla en hoe ons werk om ’n beter web te skep.